EuropaKroasië Brac-klippe en stadige padwerkers Dis 'n skraal windje wat my begroet teen die begin van Meimaand as ek afklim by Starigrad se bushalte. Die strate lyk na 'n bourommel…adminMarch 25, 2023
EuropaKroasiëUncategorized Stari Grad se brandweer Oor die afgelope 20 jaar was daar al heelwat insidente met die brandweer van Stari Grad. Net een daarvan het met brandblus te doen gehad.…adminMarch 25, 2023
EuropaItalie Venesie vir beginners Die “universe” het al vir jare ‘n stokkie gesteek voor my besoek aan die stad van gondolas, waterstrate en baie bruggies. Die eerste keer is…adminMarch 25, 2023
EuropaKroasië Marijan Hodak Hier en daar sit 'n paar manne (vroue kuier nie in restaurante op hul eie hier nie). Almal is gepleister voor die sokker tv. Ek…adminMarch 24, 2023
EuropaKroasië Katolieke blapse In Stari Grad, Hvar het ek die voorreg om reg langs Svete Stepjan Kerk te woon. Dit is een van die bekendste landmerke in die…adminMarch 24, 2023
EuropaKroasië 3 Vrouens 1 Panda en 7 tasse Na 'n jolige vier nagte in Istanbul is dit tyd om ons girls roadtrip in Kroasie te begin. Die "small, economic car" is al maande…adminMarch 22, 2023
EuropaFrankryk Minnie Muis en Buzz Lightyear in Parys Dis ‘n windstil dag in Julie as ons die Vallee de Marne stasie ingly vir ‘n besoek aan die Europese mekka van oorlede Walt Disney.…adminMarch 21, 2023
EuropaKroasië Makarska en die trekklavierbruid Ons eerste dag van die trippie begin in Trogir, sowat 30 km van Split. Na ‘n luilekker koffietjie en rondslenter in die varsproduktemark val ons…adminMarch 21, 2023
EuropaKroasië Igor en sy eie Kroatiese Operette Af in die straat, so drie kronkeldraaitjies en ‘n hobbelsteen verder sit die huis van Igor. Of liewer Toranaga San, want hy lyk soos die…adminMarch 21, 2023
EuropaKroasië TV herstel eiland style Ek: “Oh, now what do you suggest?” “Madam I don’t know, everything kaput. I cannot help you, I have NO time! Everybody wait till season time,…adminMarch 15, 2023