‘n Baie dapper navorser van hierdie onderwerp, genaamd Paul Bradbury, het al hieroor geblog en sover oorleef. Lees gerus www.total-hvar.com. Ek gaan nie sy harde…
Namiddae teen die latenstyd wieg seiljagte met vlaggies vanoor die hele wêreld teen die vasmeerplekke en oral drink die vaarders en hul reisgenote glasies op…
Hier is 'n paar handige MOET-WEET inligtingsbrokkies vir die gas wat vir die eerste maal besoek aflê OM TE GLIMLAG OF NIE Winkelassistente, bakkerybedieners, kelners…