EuropaKroasië ’n Split sekonde aan die Adriatiese Kus Dis Julie, dis somer en Croatia Airlines land op ‘n bewend-warm Split Lughawe om 12h40. Die lughawe is die beste opsie (net mooi in die…adminMarch 12, 2023
EuropaPoland Poolse inval – Krakow Hierdie keer het ek ‘n Airbnb bespreking gedoen en Enjoy! Apartment in die ou stad doen sy naam gestand. Daar is twee slaapkamers met groot…adminMarch 12, 2023
EuropaFrankrykUncategorized Savonnieres en Chateaus Die Franse Platteland-seisoen het vir my en die seuns aangebreek. Ons het gister van Montparnasse na Tours gereis en ‘n 210km trippie in 1uur en…adminMarch 11, 2023
EuropaEuropa Port, Porto, Pinhão en nog plesiere Ons huur ‘n motor vir 12 dae en ry met behulp van Google Maps flink uit Lissabon. Sommer dadelik op die tolpad na Porto. Daar…adminMarch 11, 2023
EuropaPortugalUncategorized Lieflike Lissabon Portugal: Die susters was alweer opstraat en hierdie keer was Portugal die keuse. Nou laat ek sommer uit die staanspoor bieg: Portugal was nog nooit…adminMarch 9, 2023
EuropaKroasië ‘n Boerefamilie op Hvareiland In Oktober 2003 pak ek en Francois (6 jaar oud) ons wieletjietasse in vir die lang ompadreis na Hvar-eiland, Kroasië. Ons is op pad na…adminFebruary 9, 2023
EuropaHongarye Budapest – baddens, ruïnes en hartseerskoene Dis ‘n helder Maandagmiddag as ons die Flixbus klim en met twee russtoppe voel dit soos piekniek langs die pad as ek en my busdrywer…adminFebruary 9, 2023
EuropaFrankryk Franse oondkoek, ridders en ‘n ystersmid Die mikpunt is ‘n dorpie so 24km van Samur (ons het natuurlik ‘n paar kwinkslae uitgedink oor hierdie naam) met die naam van Allonnes en…adminFebruary 9, 2023