Skip to main content
EuropaKroasië

Wynvlieg in Hvar

‘n Baie dapper navorser van hierdie onderwerp, genaamd Paul Bradbury, het al hieroor geblog en sover oorleef.  Lees gerus www.total-hvar.com.  Ek gaan nie sy harde…
April 21, 2023
EuropaSlovenie

Ljubljana Aande

Op die kaart lê Budapest en Slovenië baie naby mekaar, maar om een of ander rede het die treinspoorbouers dit goed gevind om heelwat kronkels…
April 1, 2023
EuropaNederland

Hollandse Kapperjolle

Ons is ingeboek op ‘n boothuis op Kromme Waal, ‘n doodloopkanaal, skaars 200 meter van Amsterdam se treinstasie, regoor ‘n baie fancy vyfster hotel en ‘n klipgooi van…
March 26, 2023