EuropaKroasië Makarska en die trekklavierbruid Ons eerste dag van die trippie begin in Trogir, sowat 30 km van Split. Na ‘n luilekker koffietjie en rondslenter in die varsproduktemark val ons…adminMarch 21, 2023
EuropaKroasië Igor en sy eie Kroatiese Operette Af in die straat, so drie kronkeldraaitjies en ‘n hobbelsteen verder sit die huis van Igor. Of liewer Toranaga San, want hy lyk soos die…adminMarch 21, 2023
EuropaKroasië TV herstel eiland style Ek: “Oh, now what do you suggest?” “Madam I don’t know, everything kaput. I cannot help you, I have NO time! Everybody wait till season time,…adminMarch 15, 2023
EuropaKroasië ’n Split sekonde aan die Adriatiese Kus Dis Julie, dis somer en Croatia Airlines land op ‘n bewend-warm Split Lughawe om 12h40. Die lughawe is die beste opsie (net mooi in die…adminMarch 12, 2023
EuropaPoland Poolse inval – Krakow Hierdie keer het ek ‘n Airbnb bespreking gedoen en Enjoy! Apartment in die ou stad doen sy naam gestand. Daar is twee slaapkamers met groot…adminMarch 12, 2023
EuropaFrankrykUncategorized Savonnieres en Chateaus Die Franse Platteland-seisoen het vir my en die seuns aangebreek. Ons het gister van Montparnasse na Tours gereis en ‘n 210km trippie in 1uur en…adminMarch 11, 2023
AfrikaSuid-AfrikaUncategorized Storm in ‘n D koppie Dalk skuil my medesusters in die gang langsaan en gryp die stukke onderdeur of betaal hul kleuters om dit namens hulle af te haal van…adminMarch 11, 2023
EuropaEuropa Port, Porto, Pinhão en nog plesiere Ons huur ‘n motor vir 12 dae en ry met behulp van Google Maps flink uit Lissabon. Sommer dadelik op die tolpad na Porto. Daar…adminMarch 11, 2023
EuropaPortugalUncategorized Lieflike Lissabon Portugal: Die susters was alweer opstraat en hierdie keer was Portugal die keuse. Nou laat ek sommer uit die staanspoor bieg: Portugal was nog nooit…adminMarch 9, 2023
Asië In Chang Mai gedraai Ons stap soek-soek deur die miernes hoofstasie van Bangkok met die mooi vloeiende naam van Hua-lumpong – op soek na die regte platform van die trein…adminMarch 9, 2023