AfrikaSuid-Afrika Covid19 Lockdown Lamenterings Straatklikbekke Hulle sit heeldag met hul verkykers om jou uit te vang as jy dalk jou voet oor die drumpel waag. Dit word opgevolg met…adminMarch 26, 2023
EuropaKroasië Brac-klippe en stadige padwerkers Dis 'n skraal windje wat my begroet teen die begin van Meimaand as ek afklim by Starigrad se bushalte. Die strate lyk na 'n bourommel…adminMarch 25, 2023
EuropaKroasiëUncategorized Stari Grad se brandweer Oor die afgelope 20 jaar was daar al heelwat insidente met die brandweer van Stari Grad. Net een daarvan het met brandblus te doen gehad.…adminMarch 25, 2023
EuropaItalie Venesie vir beginners Die “universe” het al vir jare ‘n stokkie gesteek voor my besoek aan die stad van gondolas, waterstrate en baie bruggies. Die eerste keer is…adminMarch 25, 2023
EuropaKroasië Marijan Hodak Hier en daar sit 'n paar manne (vroue kuier nie in restaurante op hul eie hier nie). Almal is gepleister voor die sokker tv. Ek…adminMarch 24, 2023
EuropaKroasië Katolieke blapse In Stari Grad, Hvar het ek die voorreg om reg langs Svete Stepjan Kerk te woon. Dit is een van die bekendste landmerke in die…adminMarch 24, 2023
AfrikaSuid-Afrika ‘n Liebendal Kersfees Ons het die hele kwartaal lank geoefen aan die Kersfees Hallelujaliedjies en die eeue oue Kersverhaal. Liebendal se plaasskooltjie huisves presies 22 kinders van Sub…adminMarch 24, 2023
AfrikaUnited Arab Emirates Sandduine en ‘n hubbly bubbly Nie dat jy eintlik agterkom jy is in ‘n woestyn as jy op die hipermoderne hoofpaaie ry en oral oases van waterkanale, palmbome en natuurskoon…adminMarch 24, 2023
EuropaKroasië 3 Vrouens 1 Panda en 7 tasse Na 'n jolige vier nagte in Istanbul is dit tyd om ons girls roadtrip in Kroasie te begin. Die "small, economic car" is al maande…adminMarch 22, 2023
EuropaFrankryk Minnie Muis en Buzz Lightyear in Parys Dis ‘n windstil dag in Julie as ons die Vallee de Marne stasie ingly vir ‘n besoek aan die Europese mekka van oorlede Walt Disney.…adminMarch 21, 2023